Welcome Guest    Log In | Sign Up | Help

Dikwiel om Vaalkop (2009)

dates August 10, 2009
http://dikwiel@idws.co.za Potchefstroom, South Africa [large map] -26.7158, 27.0975
World http://dikwiel@idws.co.za
Tag_green Dikwiel om Vaalkop
Award_star_gold_2 Cross Country
Date_go Export to External Calendar
ShareThis

Die tradisionele Dikwiel-oppi-Fanie wedren van die afgelope 4 jaar het vanjaar ‘n nuwe kinkel in die kabel. Ons het toestemming verkry om op die SANW se oefenterrein te mag deelneem en so is die Dikwiel-om-Vaalkop gebore. ‘n Deel van die roete strek langs en oor die Modderfonteinrante en Vaalkop self. Op hierdie ongerepte natuurskoonroete sal ryers heel moontlik rooibokke, springbokke en swart wildebeeste op die roete kan sien.
Die wedren begin om nege uur (09:00) vanaf die Dirkie Uys Skietbaan van die SANW op die Ventersdorppad net buite Potchefstroom, en volg ‘n 30 km sirkelroete.
Daar is ‘n verskeidenheid van terrein waaronder 4×4 spore, enkelspoor, koppies en “downhill” dele op die roete.
Die wedren eindig weer by die Dirkie Uys Skietbaan waarna die prysuitdeling by die Klubhuis op die terrein sal plaasvind.

Cross Country

Cost: R160 per team of 2 and R90 Solo
License: No
Course Description: Die wedren begin om nege uur (09:00) vanaf die Dirkie Uys Skietbaan van die SANW op die Ventersdorppad net buite Potchefstroom, en volg ‘n 30 km sirkelroete.
Daar is ‘n verskeidenheid van terrein waaronder 4×4 spore, enkelspoor, koppies en “downhill” dele op die roete.
Die wedren eindig weer by die Dirkie Uys Skietbaan.


Comments

No Comments

Choose one of the links below to export this event into your personal calendar. Clicking any of these links will open up a new browser window (or your Outlook program) so that you can edit of the details of the event.

Gcal Add to your Google Calendar
Outlook Add to your Outlook Calendar
Ycal Add to your Yahoo! Calendar

To dismiss this dialog box, click anywhere outside this box or the small "x" in the upper righthand corner.

If you have any questions about this feature, contact us for help.

Feedback About Us Privacy Policy Terms of Use Blog